Met liefde gehekel,net vir jou.
Handgemaakte hekelwerk uit Fochville. Baba-klerasie, speelgoed, mandjies, dekens, handsakke, jasse en meer, gemaak soos jy dit wil hê, vir enige geleentheid. Ons maak ook bestellings volgens jou eie idees.


- Gehalte hekelwerkSorgvuldig gehekel, steek vir steek.
- Met liefde gemaakElke stuk word met die hand gemaak.
- Vir elke geleentheidVerjaardae, babas, troues en net-so.
Produkte
Elke stuk word met sorg en op bestelling met die hand gehekel. Baie van ons produkte is reeds in verskillende kleure en groottes beskikbaar, so aarsel nie om navraag te doen oor enige item hieronder nie. Kan jy nie vind wat jy soek nie? Ons skep graag ’n stuk volgens jou eie idees.
Nie jou produk in die lys nie? Dit beteken nie ons kan dit nie maak nie! Ons kan byna enige dier of produk maak, ook in jou eie kleure. Vra vir ’n spesiale bestelling en laai ’n foto of voorbeeld op.
Plaas jou bestelling
Vul die vorm in. Dan maak ’n WhatsApp-boodskap oop met jou bestelling reeds geskryf, reg om aan Isabel te stuur.
- Kies jou produk en vertel ons watter kleure jy verkies.
- Ons bevestig die prys en beraamde maaktyd op WhatsApp.
- Ons maak jou bestelling en reël afhaal of aflewering.
Bly in kontak
- 076 385 1878
- isabel.herbst6409@gmail.com
- Gebaseer in Fochville
- Crochet Dreams Busy Hands op Facebook